Edie Brickell

Edie Brickell
Edie Brickell in 2011
Agtergrondinligting
GeboortenaamEdie Arlisa Brickell
Gebore10 Maart 1966 (1966-03-10)
Oak Cliff, Dallas, Texas (VSA)
GenresFolkrock
Beroep(e)Sangeres-liriekeskryfster, kitaarspeelster
Jare aktief1985 - hede
EtiketteGeffen
AssosiasiesEdie Brickell & New Bohemians
Webwerfwww.ediebrickell.com

Edie Arlisa Brickell (* 10 Maart 1966) is 'n Amerikaanse musikant en voorvrou van Edie Brickell & New Bohemians, onder meer bekend vir hul Amerikaanse toptientreffer "What I Am" en die album Shooting Rubberbands At The Stars (1989) waarvan daar meer as een miljoen eksemplare in die VSA alleen verkoop is. Die musiekvideo vir haar snit "Good Times" is ook wêreldwyd op die Microsoft Windows 95-rekenaarbedryfstelsel se laserskyf verskeep.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy